22 Maar party sal dit oorleef en sal uit die stad gebring word,+ seuns sowel as dogters. Hulle kom na julle toe, en wanneer julle sien hoe hulle lewe en wat hulle doen, sal julle beslis vertroos word oor die rampspoed wat ek oor Jerusalem gebring het, oor alles wat ek daaraan gedoen het.’”