Esegiël 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Hulle sal julle vertroos wanneer julle sien hoe hulle lewe en wat hulle doen, en julle sal weet dat ek nie sonder goeie rede daarteen opgetree het nie,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
23 “‘Hulle sal julle vertroos wanneer julle sien hoe hulle lewe en wat hulle doen, en julle sal weet dat ek nie sonder goeie rede daarteen opgetree het nie,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”