Esegiël 16:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jy het ook jou pragtige juwele,* wat gemaak is van die goud en silwer wat ek jou gegee het, gebruik om vir jou mansbeelde te maak waarmee jy prostitusie gepleeg het.+
17 Jy het ook jou pragtige juwele,* wat gemaak is van die goud en silwer wat ek jou gegee het, gebruik om vir jou mansbeelde te maak waarmee jy prostitusie gepleeg het.+