Esegiël 16:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Prostitute kry gewoonlik ’n geskenk,+ maar jy het geskenke gegee aan almal wat ’n seksuele begeerte vir jou het,+ en jy koop hulle om sodat hulle van oral af kom om met jou prostitusie te pleeg.+
33 Prostitute kry gewoonlik ’n geskenk,+ maar jy het geskenke gegee aan almal wat ’n seksuele begeerte vir jou het,+ en jy koop hulle om sodat hulle van oral af kom om met jou prostitusie te pleeg.+