36 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Jy het jou lus uitgestort en jou kaal uitgetrek gedurende jou prostitusie met die mans met wie jy ’n seksuele verhouding het en met al jou afskuwelike, walglike afgode+ aan wie jy selfs die bloed van jou kinders geoffer het.+