Esegiël 17:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Al die vlugtelinge van sy soldate sal met die swaard doodgemaak word, en dié wat oorbly, sal in alle rigtings* verstrooi word.+ Dan sal julle moet weet dat ek, Jehovah, dit gesê het.”’+
21 Al die vlugtelinge van sy soldate sal met die swaard doodgemaak word, en dié wat oorbly, sal in alle rigtings* verstrooi word.+ Dan sal julle moet weet dat ek, Jehovah, dit gesê het.”’+