-
Esegiël 18:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Hy onderdruk nie mense wat arm is nie. Hy maak nie onregverdige wins nie en vra nie rente nie. Hy voer al my regterlike bevele uit, en hy gehoorsaam my wetsbepalings. So ’n man sal nie as gevolg van die sonde van sy pa sterf nie. Hy sal beslis bly lewe.
-