Esegiël 18:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “‘Maar julle sal sê: “Jehovah tree nie regverdig op nie.”+ Luister asseblief, o huis van Israel! Is dit ek wat nie regverdig optree nie?+ Is dit nie julle wat nie regverdig optree nie?+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:25 Die Wagtoring,2010/10/15, bl. 3-4
25 “‘Maar julle sal sê: “Jehovah tree nie regverdig op nie.”+ Luister asseblief, o huis van Israel! Is dit ek wat nie regverdig optree nie?+ Is dit nie julle wat nie regverdig optree nie?+