Esegiël 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het ek vir hulle gesê: ‘Elkeen van julle moet die afskuwelike dinge wat voor julle oë is, weggooi. Moenie julleself onrein maak met die walglike afgode* van Egipte nie.+ Ek is Jehovah julle God.’+
7 Toe het ek vir hulle gesê: ‘Elkeen van julle moet die afskuwelike dinge wat voor julle oë is, weggooi. Moenie julleself onrein maak met die walglike afgode* van Egipte nie.+ Ek is Jehovah julle God.’+