-
Esegiël 20:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 “‘“Maar die huis van Israel het in die wildernis teen my in opstand gekom.+ Hulle was nie gehoorsaam aan my wetsbepalings nie, en hulle het my regterlike bevele verwerp, wat lewe beteken vir die een wat dit gehoorsaam. Hulle het my sabbatte heeltemal ontheilig. Daarom het ek belowe om my woede in die wildernis oor hulle uit te stort en hulle uit te roei.+
-