Esegiël 20:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Daar sal julle dink aan julle gedrag en al julle dade waardeur julle julleself onrein gemaak het,+ en julle* sal skaam kry oor al die slegte dinge wat julle gedoen het.+
43 Daar sal julle dink aan julle gedrag en al julle dade waardeur julle julleself onrein gemaak het,+ en julle* sal skaam kry oor al die slegte dinge wat julle gedoen het.+