Esegiël 21:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Omdat ek die regverdige en die goddelose uit jou sal uitroei, sal my swaard uitgetrek word teen alle mense,* van die suide tot die noorde. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 21:4 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 19
4 Omdat ek die regverdige en die goddelose uit jou sal uitroei, sal my swaard uitgetrek word teen alle mense,* van die suide tot die noorde.