Esegiël 21:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Verwyder die tulband en haal die kroon af.+ Dit sal nie dieselfde bly nie.+ Verhoog die een wat laag is+ en verlaag die een wat hoog is.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 21:26 Rein aanbidding, bl. 89-90 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 19-20 Wêreldwye veiligheid, bl. 24-25
26 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Verwyder die tulband en haal die kroon af.+ Dit sal nie dieselfde bly nie.+ Verhoog die een wat laag is+ en verlaag die een wat hoog is.+