26 Haar priesters het my wet oortree,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Hulle maak nie ’n onderskeid tussen wat heilig is en wat nie heilig is nie,+ en hulle maak nie bekend wat onrein is en wat rein is nie,+ en hulle weier om my sabbatte te hou, en ek word onder hulle ontheilig.