Esegiël 22:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Maar haar profete het hulle dade met witkalk toegepleister. Hulle sien valse visioene en maak bedrieglike voorspellings,+ en hulle sê: “Dit is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,” terwyl Jehovah dit nie gesê het nie.
28 Maar haar profete het hulle dade met witkalk toegepleister. Hulle sien valse visioene en maak bedrieglike voorspellings,+ en hulle sê: “Dit is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,” terwyl Jehovah dit nie gesê het nie.