Esegiël 22:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 “‘Ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel of wat voor my oë in die opening sou staan om die land te beskerm sodat dit nie vernietig sou word nie,+ maar ek het niemand gevind nie. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:30 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 20
30 “‘Ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel of wat voor my oë in die opening sou staan om die land te beskerm sodat dit nie vernietig sou word nie,+ maar ek het niemand gevind nie.