Esegiël 23:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hulle sal vol haat teen jou optree en alles wegneem waarvoor jy hard gewerk het+ en jou heeltemal kaal agterlaat. Die skaamtelose kaalheid van jou onsedelikheid en jou afstootlike gedrag en jou prostitusie sal ontbloot word.+
29 Hulle sal vol haat teen jou optree en alles wegneem waarvoor jy hard gewerk het+ en jou heeltemal kaal agterlaat. Die skaamtelose kaalheid van jou onsedelikheid en jou afstootlike gedrag en jou prostitusie sal ontbloot word.+