37 Hulle het egbreuk gepleeg,+ en daar is bloed op hulle hande. Hulle het nie net egbreuk gepleeg met hulle walglike afgode nie, maar hulle het ook hulle seuns aan wie hulle vir my geboorte gegee het, vir hulle afgode as offerandes in die vuur verbrand.+