-
Esegiël 24:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 En ek het die oggend met die volk gepraat, en my vrou het die aand gesterf. Toe het ek die oggend gedoen net soos ek beveel is.
-