Esegiël 25:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek sal ook my hand teen Edom uitsteek en mens en dier daar uitroei, en ek sal dit ’n verlate plek maak.+ Van Teman af tot by Dedan sal hulle met die swaard doodgemaak word.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 25:13 “Hele Skrif”, bl. 133
13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek sal ook my hand teen Edom uitsteek en mens en dier daar uitroei, en ek sal dit ’n verlate plek maak.+ Van Teman af tot by Dedan sal hulle met die swaard doodgemaak word.+