Esegiël 26:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En ek sal jou ’n blink, kaal rots maak, en jy sal ’n droogmaakplek vir sleepnette word.+ Jy sal nooit herbou word nie, want ek, Jehovah, het dit gesê,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:14 “Hele Skrif”, bl. 133
14 En ek sal jou ’n blink, kaal rots maak, en jy sal ’n droogmaakplek vir sleepnette word.+ Jy sal nooit herbou word nie, want ek, Jehovah, het dit gesê,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.