Esegiël 26:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus sê: ‘Sal die eilande nie bewe wanneer hulle die geluid van jou ondergang hoor, wanneer die sterwendes* kreun, wanneer daar ’n slagting in jou plaasvind nie?+
15 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus sê: ‘Sal die eilande nie bewe wanneer hulle die geluid van jou ondergang hoor, wanneer die sterwendes* kreun, wanneer daar ’n slagting in jou plaasvind nie?+