Esegiël 28:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 As gevolg van jou groot skuld en jou oneerlike handel het jy jou heiligdomme ontheilig. Ek sal ’n vuur in jou laat ontstaan, en dit sal jou verteer.+ Ek sal jou op die aarde tot as verbrand voor almal wat na jou kyk.
18 As gevolg van jou groot skuld en jou oneerlike handel het jy jou heiligdomme ontheilig. Ek sal ’n vuur in jou laat ontstaan, en dit sal jou verteer.+ Ek sal jou op die aarde tot as verbrand voor almal wat na jou kyk.