Esegiël 29:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek sal jou in die wildernis verlaat, jy en al die visse van jou Nyl. Jy sal op die oop veld val, en jy sal nie bymekaargemaak of versamel word nie.+ Ek sal jou as voedsel gee vir die wilde diere van die aarde en die voëls van die hemel.+
5 Ek sal jou in die wildernis verlaat, jy en al die visse van jou Nyl. Jy sal op die oop veld val, en jy sal nie bymekaargemaak of versamel word nie.+ Ek sal jou as voedsel gee vir die wilde diere van die aarde en die voëls van die hemel.+