12 En uitlanders, die wreedste manne van die nasies, sal hom afkap, en hulle sal hom op die berge laat lê, en sy blare sal in al die valleie val, en sy takke sal gebreek in al die strome van die land lê.+ Al die volke van die aarde sal uit sy skaduwee weggaan en hom daar laat lê.