Esegiël 32:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Haar grafte is in die dieptes van die put,* en haar leërmag is rondom haar graf. Hulle is almal met die swaard doodgemaak omdat hulle vrees veroorsaak het in die land van die lewendes.
23 Haar grafte is in die dieptes van die put,* en haar leërmag is rondom haar graf. Hulle is almal met die swaard doodgemaak omdat hulle vrees veroorsaak het in die land van die lewendes.