-
Esegiël 32:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hulle het vir haar ’n bed gemaak onder dié wat doodgemaak is, saam met haar hele leërmag wat rondom haar grafte is. Nie een van hulle is besny nie, en hulle is almal met die swaard doodgemaak, want hulle het vrees veroorsaak in die land van die lewendes, en hulle sal hulle skande dra saam met dié wat in die graf afgaan. Hy is neergelê tussen dié wat doodgemaak is.
-