Esegiël 32:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “‘Edom+ is daar, haar konings en al haar hoofmanne, wat ten spyte van hulle krag neergelê is tussen dié wat met die swaard doodgemaak is. Hulle sal ook by dié lê wat nie besny is nie+ en by dié wat in die graf afgaan.
29 “‘Edom+ is daar, haar konings en al haar hoofmanne, wat ten spyte van hulle krag neergelê is tussen dié wat met die swaard doodgemaak is. Hulle sal ook by dié lê wat nie besny is nie+ en by dié wat in die graf afgaan.