Esegiël 32:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “‘Farao sal hulle almal sien, en hy sal vertroos wees wanneer hy sien wat met sy leërmag gebeur het.+ Farao en sy hele leërmag sal met die swaard doodgemaak word,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.
31 “‘Farao sal hulle almal sien, en hy sal vertroos wees wanneer hy sien wat met sy leërmag gebeur het.+ Farao en sy hele leërmag sal met die swaard doodgemaak word,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.