Esegiël 33:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Mensekind, praat met die kinders van jou volk+ en sê vir hulle: “‘Sê nou ek bring ’n swaard oor ’n land+ en al die mense van daardie land neem ’n man en stel hom as hulle wag aan
2 “Mensekind, praat met die kinders van jou volk+ en sê vir hulle: “‘Sê nou ek bring ’n swaard oor ’n land+ en al die mense van daardie land neem ’n man en stel hom as hulle wag aan