8 Wanneer ek vir iemand wat goddeloos is, sê: ‘Jou goddelose mens, jy sal beslis sterf!’+ maar jy niks sê om die goddelose te waarsku dat hy sy lewe moet verander nie, dan sal hy as ’n goddelose mens vir sy eie sonde sterf,+ maar ek sal jou verantwoordelik hou vir sy dood.