Esegiël 33:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar as jy iemand wat goddeloos is, waarsku om weg te draai van sy verkeerde dade en hy weier om sy lewe te verander, dan sal hy vir sy sonde sterf,+ maar jy sal beslis jou lewe red.+
9 Maar as jy iemand wat goddeloos is, waarsku om weg te draai van sy verkeerde dade en hy weier om sy lewe te verander, dan sal hy vir sy sonde sterf,+ maar jy sal beslis jou lewe red.+