Esegiël 33:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 en hy teruggee wat iemand as waarborg vir sy skuld gegee het+ en terugbetaal wat geroof is+ en gehoorsaam is aan die wetsbepalings van die lewe deur nie te doen wat verkeerd is nie, sal hy beslis bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 33:15 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 22-23
15 en hy teruggee wat iemand as waarborg vir sy skuld gegee het+ en terugbetaal wat geroof is+ en gehoorsaam is aan die wetsbepalings van die lewe deur nie te doen wat verkeerd is nie, sal hy beslis bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie.