Esegiël 33:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “Daarom moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Julle eet die kos met die bloed,+ en julle kyk op na julle walglike afgode,* en julle bly ander doodmaak.+ Hoekom moet julle dan die land besit?
25 “Daarom moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Julle eet die kos met die bloed,+ en julle kyk op na julle walglike afgode,* en julle bly ander doodmaak.+ Hoekom moet julle dan die land besit?