Esegiël 33:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 33:31 Oorlewing, bl. 124-125
31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na.