-
Esegiël 33:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Kyk! Jy is vir hulle soos ’n romantiese liefdeslied, wat deur iemand met ’n pragtige stem gesing word en wat mooi op ’n snaarinstrument gespeel word. Hulle sal jou woorde hoor, maar niemand sal doen wat jy sê nie.
-