2 “Mensekind, profeteer teen die herders van Israel. Profeteer, en sê vir die herders: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Dit sal sleg gaan met die herders van Israel,+ wat net vir hulleself sorg! Behoort die herders nie vir die kudde te sorg nie?+