Esegiël 34:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal hulle uit die volke uitlei en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land inbring en vir hulle sorg op die berge van Israel,+ by die strome en by al die woonplekke van die land. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:13 Rein aanbidding, bl. 105
13 Ek sal hulle uit die volke uitlei en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land inbring en vir hulle sorg op die berge van Israel,+ by die strome en by al die woonplekke van die land.