5 Die Soewereine Heer Jehovah sê vir hulle: ‘Ek sal in my brandende ywer+ praat teen die oorlewendes van die nasies en teen die hele Edom, dié wat my land met groot blydskap en gespot+ in besit geneem het om dit te beroof en die weivelde oor te neem.’”’+