Esegiël 36:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar julle, berge van Israel, sal takke voortbring en julle vrugte vir my volk Israel dra,+ want hulle sal binnekort terugkeer. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 36:8 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 24
8 Maar julle, berge van Israel, sal takke voortbring en julle vrugte vir my volk Israel dra,+ want hulle sal binnekort terugkeer.