Esegiël 36:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Mensekind, toe die huis van Israel in hulle land gewoon het, het hulle dit onrein gemaak deur hulle gedrag en hulle dade.+ Hulle gedrag was so onrein vir my soos ’n vrou wat menstrueer.+
17 “Mensekind, toe die huis van Israel in hulle land gewoon het, het hulle dit onrein gemaak deur hulle gedrag en hulle dade.+ Hulle gedrag was so onrein vir my soos ’n vrou wat menstrueer.+