Esegiël 36:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar toe hulle by daardie nasies gekom het, het mense my heilige naam+ ontheilig deur van hulle te sê: ‘Dit is die volk van Jehovah, maar hulle moes sy land verlaat.’ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 36:20 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 24
20 Maar toe hulle by daardie nasies gekom het, het mense my heilige naam+ ontheilig deur van hulle te sê: ‘Dit is die volk van Jehovah, maar hulle moes sy land verlaat.’