Esegiël 36:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Sê dus vir die huis van Israel: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waarheen julle gegaan het.”’+
22 “Sê dus vir die huis van Israel: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waarheen julle gegaan het.”’+