19 moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal die stok van Josef neem, wat in die hand van Eʹfraim is, en die stamme van Israel wat by hom is, en ek sal hulle by die stok van Juda voeg, en ek sal hulle een stok maak,+ en hulle sal een in my hand word.”’