Esegiël 37:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ek sal hulle een nasie in die land maak,+ op die berge van Israel, en een koning sal oor hulle almal regeer,+ en hulle sal nie meer twee nasies wees of in twee koninkryke verdeel wees nie.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 37:22 Rein aanbidding, bl. 89, 130
22 Ek sal hulle een nasie in die land maak,+ op die berge van Israel, en een koning sal oor hulle almal regeer,+ en hulle sal nie meer twee nasies wees of in twee koninkryke verdeel wees nie.+