Esegiël 38:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Gomer en al sy soldate, die huis van Togarʹma,+ uit die mees afgeleë dele van die noorde, saam met al sy soldate – baie volke is by jou.+
6 Gomer en al sy soldate, die huis van Togarʹma,+ uit die mees afgeleë dele van die noorde, saam met al sy soldate – baie volke is by jou.+