-
Esegiël 38:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 “‘“Ná baie dae sal daar aandag aan jou geskenk word.* Aan die einde van die jare sal jy die land binneval van die mense wat van die verwoestende swaard herstel het en wat uit baie volke op die berge van Israel bymekaargemaak is, ’n land wat lank verwoes gelê het. Die inwoners van hierdie land is herstel uit die volke, en hulle almal woon in veiligheid.+
-