Esegiël 38:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jy sal sê: “Ek sal die land van onbeskermde dorpies* binneval.+ Ek sal kom teen dié wat in veiligheid woon sonder dat enigiets hulle steur, almal wat woon in dorpies wat nie deur mure, grendels of poorte beskerm word nie.” Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 38:11 Rein aanbidding, bl. 187-188, 240 Die Wagtoring,2015/5/15, bl. 271995/7/1, bl. 251988/9/15, bl. 25-26God se Koninkryk, bl. 227
11 Jy sal sê: “Ek sal die land van onbeskermde dorpies* binneval.+ Ek sal kom teen dié wat in veiligheid woon sonder dat enigiets hulle steur, almal wat woon in dorpies wat nie deur mure, grendels of poorte beskerm word nie.”
38:11 Rein aanbidding, bl. 187-188, 240 Die Wagtoring,2015/5/15, bl. 271995/7/1, bl. 251988/9/15, bl. 25-26God se Koninkryk, bl. 227