-
Esegiël 38:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 In my ywer, in die vuur van my woede, sal ek praat, en op daardie dag sal daar ’n groot aardbewing in die land van Israel wees.
-