23 En die nasies sal moet weet dat die huis van Israel weens hulle sonde in ballingskap gegaan het omdat hulle ontrou was aan my.+ Daarom het ek my gesig van hulle af weggedraai+ en hulle in die hand van hulle vyande gegee,+ en hulle almal is met die swaard doodgemaak.